Klipspringers stel hulle eerste enkelsnit bekend
Klipspringers is gestig in 2016, en oorleef steeds die kapitalistiese landmynveld, tenspyte van die noodsaaklikheid om te lei vir geld.
Klipspringers is gestig in 2016, en oorleef steeds die kapitalistiese landmynveld, tenspyte van die noodsaaklikheid om te lei vir geld.
Volgelinge van die kultus! Dit is met groot vreugde om aan te kondig dat ons enkelsnit, “lewe sis ewel” nou beskikbaar is op Spotify! Oor die afgelope twee maande het die lede harde werk ingesit wat strek oor drie provinsies oor Suid-Afrika. Die eerste, die laaste en die enigste lied. Vir ander platforms, kyk onder …