Die laaste vollengte episode van 2020 is uit, uiteindelik.

Die langste jaar in jare se einde is uiteindlik hier, tuis by die plaas van GERAAS.

In die Episode van GeraasPlaas: Geelstert en Riz bespreek die verskil tussen die lot en die noodlot. Wat doen dit dan aan jou en hoe lank vat die oorbruging. Dit waarna toe ons oppad is en waar ons is. Die toekoms, die effek van musiek en vriendskap en dan die sinergie van die twee.

Tydstempels en Titels:

00:00 – Vrywaring
00:48 – Welkom Reisigers
02:49 – Klipsringers en die 4de en die 5de November.
05:49 – Die skool en werk omgewing van 2020
14:16 – As ons more se koerant, vandag kon lees
17:04 – Siener van Rensburg
20:16 – Chernobyl
23:29 – tRAUMA
32:08 – Wat mense nie vir jou kon beskryf toe jy klein was nie
41:04 – Rondte 2: Distopie
53:23 – Die Reisigers praat oor Musiek
57:00 – Die reaksie van vriendskap en musiek
01:05:56 – Kom ons noem die “uitleiding”
01:07:59 – Einde (SUBSCRIBE dis GRATIS)