Dit stel bekend GeraasPlaas voormiddag

Dit Produksies stel bekend, ‘n korter formaat episode vir diegene wie se aandagspan net nie meer is wat dit was nie. Een onderwerp, een gesprek, een video en diep insig.

In die 800km wye ateljee verwelkom Fitz vir Rizalk en bespreek hoe die invloed van helde, beroemdes en publieke figure oor die eeue verander het en waarom dit so verander het.

BLIKSEM DIE SUBSCRIBE KNOPPIE!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *